Testimonials

Diverso is een van die bitterlik min maatskappye wat werklik 100% konstant is met hul diens en ondersteuning, deur goeie en slegte tye. Ek is nou al 12 jaar in die bedryf en het in daardie tyd by ‘n hele paar groot maatskappye kontrakte gehad, maar geen een het ooit vir my gebied wat Hennie en sy span bied nie. Ek verwys gedurig potensiele nuwe kliënte na hulle, want ek self sal nooit weer met ‘n ander maatskappy kan werk nie, selfs al bied hul my ‘n goedkoper kontrak aan, want hulle sal nooit by Diverso se diens kan kers vashou nie. By Diverso is jy nie net ‘n kliënt nie, jy word amper soos familie behandel, iets wat mens in vandag se tye nêrens anders vind nie.

Mari Dreyer, Owner/Manager, Kontrei Printing

Mari Dreyer

Scroll to Top