+27 21 851 0533 sales@diverso.co.za
We do what we do and through our contribution, it helps them do what they do! This is what it looks like when we live out our different purposes and in the process it strengthens each other!

Diverso believes in and supports Early Childhood Development programmes as far as possible. Hennie du Toit en Anna-Marié het van die begin af met Campher Serfontein en sy span hande gevat om die visie van die Hemel-op-Aarde Projek op die been te bring en uit te brei. En kyk waar is hulle nou!

Lees gerus deur hul webtuiste en kyk die videos om die impak van hul werk te sien.

www.hoep.org.za
Helderberg Uitreik: Hemel op Aarde projek. Heaven on Earth project